Stiltekring is die gemeenskap van Stiltepad.
’n Ruimte waar jy op hoogte kan bly van werkswinkels, klasse en aanlyn-sessies.
En ’n plek waar ons mekaar kan ontmoet, vrae kan vra en saam kan gesels.
Kennis kry oor nuwe werkswinkels en kursusse.
Deel wees van ’n ondersteunende kring.
Jou vrae vra en saam leer met ander.
Gemeenskap ervaar rondom stilte, asem en groei.
Klik hier om by die gemeenskap se WhatsApp-groep aan te sluit.
Klik hier om by die gemeenskap se WhatsApp-groep aan te sluit.