Meditasie vir beginners én dié wat al lank sit
Pranayama en ander asemhalingstegnieke
Energie-sentrums soos chakras (ons hou dit prakties en gegrond)
Vennootwerk en tantriese bewustheid (sonder drama, met respek)
Ens…
Jy hoef nie verlig te wees om te begin nie. Jy hoef nie eers rustig te voel nie. Jy hoef net hier te wees.